After 32 operations, André needs some help to heal.

Gertie Ströh had chicken pox when she was pregnant with her son, André. When André was born, there were many complications. He was born with an open pallet and Stickler Syndrome, which also affects his hearing. André has had 32 operations in his life - more than one a year - but, he managed to do matric. The last year has taken its toll on his finances though - and he's not making ends meet.

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

Liewe Good Morning Angels,

My seun André Stroh is 31-jaar oud. Hy is gebore met Stickler Sindroom en het in sy lewe al 32 operasies gehad. Hy is 'n moedige, hardwerkend en 'n baie liefdevolle seun. In almal wat hom ken se oë is h 'n Engel.
André het matriek gemaak in 'n spesiale skool, hoewel daar verstandelik niks met home verkeerd is nie. Hy werk al amper 12 jaar by dieselfde firma.
André het al van kleins af gewys hy is 'n intrepreneur: hy het met verbande om sy kop, lekkers gaan verkoop. Hy het van gebou na gebou in Bloemfontein geloop om roomys te verkoop. Hy is gebore met 'n oop-verhemelte en swak gehoor en spraak probleme, maar 'n pragtige selfbeeld.
Ons het al na verskillende stede getrek om naby al die Dokters te wees. Ek het 'n jaar lank aan 'n oorsese reis gewerk met 'n kompitisie en dit verkoop vir sy operasies.
André het nou as gevolg van sy baie operasies en medies kostes finansieel in die moeilikheid beland. Hy gaan sy motor verloor en hy benodig dit om te gaan vir spraakterapie. Hy moet ook gereeld sy dokters gaan sien.
Ons het op verskillende maniere al probeer om geld in te samel, maar na 31 jaar is daar nie meer so baie mense wat kan help nie.
Die twee dinge waarmee hy nou dringend hulp nodig het is spraakterapie - wat so R5000.00 beloop en en die gehoorstuk van R10,000.00. Die Dokters reken met 'n gehoorstuk in beide ore en intensiewe spraakterapie, sal daar weer lig in sy lewe wees en dinge weer baie makliker vir hom maak.

Ons sal enige bydrae waardeer, want André verdien n bietjie geluk.
As daar moontlik 'n manier is om hom raad en bystand te kan gee, sal ons dit baie waardeer.
Hy is gestuur van BO en is baie spesiaal.
Opregter dank,
Sy Ma,
Gertie Ströh

 
 
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: After 32 operations, André needs some help to heal.

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......