Two young diabetics, Charné and Donald, get a better quality of life.

The GMA Fund will contribute R15 000 to both Charné and Donald each - so they can finally get those desperately needed Insulin Pumps - and some of the monthly consumables needed for using those

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

Geagte lede van die Good Morning Angel span,
Hiermee wil ek graag ‘n versoek rig vir hulp met die aankope van my dogter (15-jaar) en nog ‘n ander diabeet, Donald (25-jaar) se Insulien pompies. Hulle is albei Tipe 1 diabete, wat beteken hulle is afhanklik van insulien inspuitings elke dag van hulle lewe. Hulle twee is uitsonderlike gevalle, wat veroorsaak dat die Insulien nie altyd met hulle liggame saamwerk nie, en dit veroorsaak dat hulle baie hoë bloedglukose vlakke kry, wat hulle baie moeg en pap laat voel, en dit affekteer hulle lewens kwaliteit.
Die dokters het al verskeie motiverings briewe aan ons mediese fonds gestuur, maar hulle wil nie die Insulien pompie betaal nie.
Charné is partykere tot so lank as 2-3 weke afwesig vanaf die skool, waarvan sy tot en met ‘n week in die hospitaal moet deurbring om te probeer om die bloedglukose-vlakke te stabiliseer.
Ons het aanvanklik R50 000.00 (R25 000.00 vir elke pompie) gekort om sodoende die twee kinders te help om ‘n beter lewens kwaliteit te hê. Ons het tot dusver amper R40 000.00 en kort nog net so oor die R10 000.00. Ek vra groot asseblief vir hulp om die laaste R10 000.00 in te samel, of dalk geborg te kry. Ek dink ons is nou al amper ‘n jaar besig om die geld in te samel. Dit gaan maar baie stadig, maar ons waardeer elke sent want ons gemeenskap al vir ons bygedra het.
Hoop dat julle ons asseblief sal kan help, en dat dit nie te veel gevra is nie.
Baie dankie
Charmaine Venter
Charné Venter se storie:

Goeie dag,

My dogter Charne Venter is op 15 Februarie 2010 op 10jarige ouderdom met Tipe 1 Diabetes gediagnoseer, wat beteken dat sy vir die res van haar lewe van Insulien inspuitings afhanklik is.
Charne moet elke dag 3-4 keer haar glukose vlakke toets, en sy spuit ook elke dag 5 keer haar insulien ( +- 175 eenhede per dag). Charne is nou 14 in graag 8 in die skool.

As gevolg van die hoë glukose vlakke is sy baie moeg en het geen energie nie, en affekteer dit haar lewens kwaliteit.

Charne is some amper 2-3 weke afwesig vanaf die skool, waarvan sy tot en met ‘n week in die
hospitaal moet deurbring om te probeer om die bloedglukose vlakke te stabiliseer.
Daar is ook dae wat ek haar na die dokter se spreekkamers moet haas sodat hulle vir haar ‘ndrup moet opsit om te voorkom dat sy in DKA( Diabetis ketoacidosis) toestand beland.(soos ‘n diabetiese koma)

Dit is nou al 4 jaar, en haar glukose vlakke is nogsteeds baie onstabiel. Ek sien haar elke maand vir die ofgelope 4 jaar. As haar mediese span, het ons al verskeie soorte insuliene probeer, hoeveelhede aangepas sonder enige sukses. As haar kontrole nie verbeter nie, gaan sy verseker komplikasies ontwikkel as gevolg van haar Diabetes

Donald:

Ek is Gediagnoseer met Tipe 1 Diabetes in my matriek jaar, op 6 Junie 2004. Dit was in ons 40 days.

Ek het baie slegs gevoel , huis toe gegaan en gaan slaap. Omtrent 12am kon ek nie asem haal en my ma hul het met my hospitaal toe gejaag. By die hospital was my bloed suikers so hoog die meter kon dit nie lees nie. Tydens my diagnose was ek vir 3 weke lank in die hospitaal.

Ons sien al vir Donald vir ten minste 5 jaar. Donald is ongelooflik goed met sy Dieet, insulin spuite, sy toets van sy bloedsuikers. Hy toets somtyds 6 keer / dag. Hy spuit daagliks 5 keer in.

Ons het al, al die insuliene wat beskikbaar is, vir Donald uitprobeer. Ons het hom al verwys na verskeie spesialiste in Johannesburg en Pretoria. Maar nog steeds kry ons glad nie sy bloedsuikers gekontrolleer nie. Ek en Dr Attie is al raad-op ... Sy suikers kan wissel van 2 tot 20 binne 30 minute. Dit laat hom ongelooflik sleg en baie moeg voel.

In my hart voel ek die insulien pompe is vir Donald en Charne die laaste uitweg. Ons kan niks anders meer vir hullw probeer nie. Ons kan die isulien pomp baie spesifiek stel en die dosis elke uur aanpas. Ons kan dit ongelukkig nie met insulin-penne doen nie. Vir die insulien-pompies hoef hulle slegs die naalde 2 keer per week te ruil in vergelyking met 5 inspuitings per dag.

Indien ons nie binnekort Donald en Charne se bloed-glukose-vlakke beter beheer nie, kan hulle oor die langtermyn komplikasies van ongekontrolleerde Diabetes ontwikkel.

Die kostes van die insulien pompies is baie hoog. En beide Charne en Donald se familie kan glad nie hierdie kostes dra nie. Hulle het beide wonderlike families.
Ons gee regtig baie om vir Charné en Donald en al wat ons vir hulle wil gee is 'n goeie, gesonde lewe..

" One of the greatest gifts of Life is Health"

Dis kostes van die insulin pomp:
R24 500 / pomp vir die Accu Chek Combo Pomp.
Die maandelikse 'consumables' ( naalde, lyne etc) kos R1400 / mnd.
Ons praktyk dek die kostes vir die insulin wat +/- R600 / mnd is

Groete,
Natalie Grobler

 
 
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Two young diabetics, Charné and Donald, get a better quality of life.

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......