Helping Lilly to fulfill her dream of becoming a teacher.

Annique chose to help Lilly with her outstanding class fees of R8 700,00 and additional funds to the value of R6 300,00 for study needs. That's a total sponsorship of R 15 000,00.

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

Môre, ek is Bertha Myburg en 'n baie bekommerde ma. Ek kyk elke oggend jul program en dit is wonderlike werk wat julle doen. Dit gee mens weer nuwe hoop.

My dogter, Lilly, het van kleintyd af 'n droom om onderwyseres te word en met baie genade van Bo en hulp van ons kerk kon sy in 2012 begin studeer.

Met behulp van die Pres. Kruger Kinderhuis in Pretoria kon sy ook blyplek naby aan die universiteit kry.Sy het by die kinderhuis gewerk vir etes en verblyf. Nou het hulle egter die woonstel nodig vir die matriek leerlinge wat verder gaan studeer en kan sy nie meer daar bly nie. Gelukkig kon ons vir haar 'n woonstel teen 'n baie billike huur kry en ook in 'n veilige omgewing.

Ongelukkig kon ons vir verlede jaar nie stuidiebeurse of lenings kry vir haar nie en het die studiegeld ver agter geraak. 'n Bedrag van R17600 is nou agterstallig.

Haar registrasie moet teen 17 Januarie 2014 betaal word en voordat dit kan gebeur moet die agterstallige bedrag eers op datum gebring word.
Indien ons dit nie betyds betaal nie is my kind se droom iets van die verlede.In hierdie moeilike ekonomiese tye word dit al moeiliker om al die gate toegestop te hou.
Helpende Hand het 'n studielening(R15 000) vir haar beskikbaar vir 2014. Dit word gedurende April aan die universiteit oorbetaal. Dit kan ongelukkig nie aangewend word om agterstallige gelde op datum te bring nie.

My man het sy werk 6 jaar gelede verloor en ons maak staat op sy mediese pensioen en enige werk wat ons kan kry,om liggaam en siel aanmekaar te hou.
Ek doen stoffering van die huis af en enige naaldwerk vir ekstra inkomste. My man doen enige nutsman werk en ons bak ook pannekoek om die inkomste aan te vul. Verlede jaar het dinge ongelukkig nie mooi uitgewerk nie en kon ons nie alles bymekaar hou nie.

Baie dankie dat julle die versoek gelees het.

Groete,
Bertha Myburg

 
 
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Helping Lilly to fulfill her dream of becoming a teacher.

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......