Giving quality of life for Ria, a terminally ill widow and mother.

Ria Pretorius is in the final months of her life. She has been fighting pleural (lung) cancer, but the chemo has now been stopped. Despite everything, Ria is is full of joy for everyday she has. Ria has to be on oxygen permanently and a mobile oxygen unit would allow her the freedom to leave her tiny room in the frail care unit she lives in - to sit in the garden or go for tea with a friend.

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

‘n Dame wat ek en my vrou goed leer ken het, mev. Ria Pretorius (68), word tans in die versorgingsafdeling van die Ekklesia-tehuis vir bejaardes in Randburg gehuisves en behandel vir terminale longvlieskanker. Volgens die dokters het sy nog sowat vier tot ses maande oor om te leef (en nee, sy het in haar hele lewe nooit ‘n enkele sigaret gerook nie, so die siekte is is nie haar eie skuld nie).

Ria se man is sowat vyf jaar gelede oorlede, en sy het haar enigste seun omtrent tien jaar gelede in ‘n motorfietsongeluk verloor. Haar enigste dogter is getroud en woon en werk permanent in Ierland. Ria het self geen broers of susters nie, en haar ouers het haar ook reeds ontval. Sy is dus vingeralleen, met slegs haar dogter en kleinkinders in Ierland.

Ria het geen mediese fonds nie.

Haar chemoterapie is onlangs gestaak omdat dit net haar lyding vererger het. Sy moet permanent van ‘n suurstofapparaat gebruik maak, maar dit is nie draagbaar nie met die gevolg dat sy nie verder as die stoel langs haar bed kan beweeg nie. Ria se liggaamskragte en gemoedstoestand is egter tans nog goed genoeg sodat sy bittergraag net ‘n paar uur per dag haar klein kamertjie sou wou verlaat om saam met iemand in ‘n park in die buitelug te gaan sit, of miskien selfs vir ‘n rukkie uitgeneem te word om by ‘n vriendin ‘n koppie tee te gaan geniet.

Ongelukkig slurp haar verblyfkoste én die koste van die suurstofapparaat al haar pensioengeldjies op, sodat sy nie ‘n draagbare suurstofapparaat kan bekostig nie. Só ‘n draagbare apparaat sou haar in staat stel om in die tyd wat sy nog oor het, gehalte tot haar bestaan toe te voeg. Ons het haar verlede week weer gaan besoek, en dit is absoluut ongelooflik om te ervaar hoe blymoedig sy is en hoe dankbaar sy is vir elke blyk van belangstelling. Sy is vir ons ‘n ongelooflike bron van inspirasie.

Is daar nie dalk iemand wat kan help met die aankoop – of selfs net met die huur – van ‘n draagbare suurstofapparaat vir ‘n paar maande vir Ria Pretorius nie?

 
 
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Giving quality of life for Ria, a terminally ill widow and mother.

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......