Helping 16-year old Jane start the school year with hope.

Jayne is 16-years old and in Grade 10. She started the school year, as she finished it last year: there was no money to buy the stationary, books and clothes she needs. She in fact does not have a home. Her mother had to move in with friends - and there was no space for Jayne. She is now staying with people who took her in, but she still has no way of paying for anything and school funds are outstanding since last year.

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

Goeie more, lesers...

Dit breek my hart om die volgende met julle te deel. Maar ons het regtig julle hulp nodig.

Ons ken 'n meisiekind, haar naam is Jayne, sy is 16 jaar oud. Soos ons almal weet, is ons kinders terug skool toe. Maar vir Jayne is dit 'n nagmerrie wat nie gaan stil nie. Haar ma het by 'n persoon gaan bly, maar die plekkie is so klein, dat daar nie plek vir haar ook is nie. Sy het maar gaan bly by 'n kollega van my se ma-hulle. Sy het gehoop, as sy haar ma sien, gaan haar ma vir haar `n paar goedjies gee wat sy nodig het vir die jaar se skool. Met trane in haar oë is sy weggewys. Daar is net nie geld om vir haar skoolboeke of skryf behoeftes te koop nie.

Vandag het sy net soos sy daar uit geloop het verlede jaar, weer ingeloop by die skool: nie 'n pen nie - nou dat ons daar oor praat het sy ooit kos vandag gehad? Sy gaan nou 'n baba oppas om geld te verdien om skryfbehoeftes en skoolgoed te koop. Maar wanneer gaan hulle haar betaal?

My gesonde verstand sê sy moenie op haar eerste skool dag so baie seer rond dra dat dit haar moed in die eerste dag breek nie.

Kan iemand asb help, sy het nie 'n selfoon nie, so niemand kan regtig met haar kommunikeer nie.

Die volgende goedere het ons dringend nodig vir haar.

Kleur Penne
uitveër
skêr
skerpmaker
Grys potlode
A4 Lyntjiesboeke ( Bruin nie die swart harde band boeke)
Pritt
Blou penne
Tippex pen
Inkleur potlode (boks van 12)
Boek oortrek papier / Plastiek en kleefband

School Clothing

3 short sleeve shirts @ R135 = R405
2 skirts R260
2 socks R 80
Pull Over R 150
Jersey R 160
2 pare stockings R 80

Drymac R 250
Friday school T-hemp R 150
School shoes R 450
School bag R 500

Calculator - Checkers (R 150)


Ek smeek almal wat lees, Help haar. Sy kan nie vir die wêreld gegooi word nie. Sy is net 16 en het ons hulp dringend nodig.

Maak asb julle harte oop asb asb.
Rachael and Annie Van Rensburg

 
 
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Helping 16-year old Jane start the school year with hope.

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......