Supporting Sam McLean, a hardworking, studying, mother of two, with brain cancer.

Sam McClain is 31-years old and a mother of two. She works as an admin clerk and is studying part time to become a pharmacists assistant. Sam was diagnosed and treated for a cancerous brain tumor. She is very driven and determined to finish her qualification, be the main bread-winner for her family AND beat cancer - all at the same time. She is in constant pain, but still works overtime and studies in between.

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

Goeie dag Angels,

Ons het ‘n buurvrou en vriendin Sam Maclain, 31-jaar oud mamma van twee pragtige dogtertjies 4 en 7 jaar. Woonagtig in 21e laan 323 Villieria Pretoria. Sam is ‘n jaar en ‘n half terug gediagnoseer met brein kanker. Sy is werksaam by Medipost in Gezina en swot deeltyds vir apteker assistent.

Sy het chemo gekry en die gewas het gekrimp. Laat in verlede jaar het hulle gese dat die kanker weg is, en dit het weer beter gegaan. Nou so 2 maande terug het sy weer baie sleg begin voel, en omdat hulle geen medies het nie, gaan sy na die Steve Biko hospital vir behandeling. Die gewas het weer gegroei en is baie groter as die vorige keer.

Hulle het haar nou 2 weke terug geopereer,sy kon nie narkose kry nie en sy is “ sedated” (lokale verdowing geggee,sy was wakker) en 8 Gliadel wafers is in haar brein ingeplant, om te kyk of die gewas nie weer sal krimp nie. Die sny is so 6 cm. dwars oor haar skedel op die agterkant van haar kop. Sy het baie pyn , het nie meer siek verlof nie, en 3 dae na die operasie het sy weer terug gegaan werk toe. Hierdie week het sy weer bietjie swelling op die brein gehad en dokters het gese sy moet dit rustiger vat.

Sy is so sterk en positief, maar moet soveel pyn hanteer, en ek kan sien hoe dit haar aftakel. Sy kry geweldige hoofpune ook. Sy mag geen medikasie neem agv die wafers wat ingeplant is. Haar man is ‘n tou trok drywer vir Centowing. Hulle hoof inkomste kom van Sam se werk af. Sy werk baie ure oortyd om die pot aan die kook te hou. Maar na die operasie het sy nie krag om die lang ure by te hou nie.

Sy is regtig baie siek, sy het weer ,n beurs by haar werk gekry om te swot, en sy het hierdie week begin met klasse.
Hulle sukkel met vervoer en is slegs van die tou firma se bakkie waarmee haar man werk afhanklik. Hulle is baie stil mense, baie trots, maar hul finansieele omstandighede ly daaronder omdat sy nie meer die volle ure kan werk, en die pot aan die kook kan hou nie. Ons help ook waar ons kan, sowel as ons buurvrou langs hulle. Dit is regtig ‘n baie sterk positiewe mensie wat klou aan die lewe en so positief is. Sy is te trots om te se dit gaan nie vandag goed nie, maar mens kan sien hoe die pyn haar opeet. Sy is baie moeg, maar stoei voort. Die dokters het vir haar gese sy moet dit stadig vat.

Allister haar man, ry soggens kwart oor 6 met die twee dogtertjies Centurion toe waar hul skool gaan en bedags bly by naskool, totdat hy hulle weer kan gaan haal. Hy wil graag ander werk kry waar hy nie op kommisie basis kan werk nie, maar dan beteken dit dat hulle geen vervoer het nie, en kan dan nie die kinders skool toe neem en vir Sam by haar werk kry nie.
Ek het gewonder of julle nie kan help nie. Dit is sulke pragtige jong mense, die lewe le nog voor hulle. ‘n jong mamma wat baie siek is, en moet werk omdat daar geen ander keuse is nie. 2 kindertjies wat so sterk en positief is dat Liewe Jesus hulle mamma sal gesond maak, en dat sy nog baie lank vir hulle daar sal wees. My hart krimp ineen, is daar nie dalk iemand daar buite wat ons kan help, om iewers ‘n verskil in hul lewens te maak nie. Genesing is in Jesus se hande. Sy krag is groot. Maar wie weet hoe lank sy regtig nog vir haar man en kindertjies gespaar kan by.

Hulle was as gesin ook nog nooit weg op vankansie nie, finansieel kan hulle dit nie bekostig nie.
Ek weet daar is baie ander mense ook wat dalk julle hulp baie meer nodig het as hulle, maar as dit moontlik is, kan julle asb help om net een keer te help om ‘n verskil te maak in hul lewens.

Baie dankie vir die wonderlike werk wat julle doen, ek kry keer op keer trane in my oë, as ek op ‘n Woensdag-oggend na die angels luister.

Groete
Riekie

 
 
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Supporting Sam McLean, a hardworking, studying, mother of two, with brain cancer.

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......