A little girl, Jessica, gets the gift of hearing.

Jessica Botes is a happy, loved little 4-year old girl. She was born deaf, but there is hope. She is a candidate for cochlear implants, that will enable her to hear for the very first time. After the medical-aid contribution and fundraising, her parents scraped together most of the money needed ... now they need another R22 000,00.

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

Liewe Good Morning Angels,
Ek wil graag die 4-jarige Jessica Botes aan julle voorstel vir hulp.

Jessica is doof gebore. Sy gaan nie na 'n kleuterskool toe nie, omdat sy sukkel om te kommunikeer. Sy is bietjie skamerig om met mense te kommunikeer, agv die feit dat sy nie kan hoor nie. Maar, as jy bietjie tyd met haar spandeer, is sy baie liefdevol. Sy hou van drukkies gee en vat aan jou - menslike kontak. Sy bly bedags by haar mamma, terwyl haar pa by die plaaslike myn werk. Jessica is 'n kandidaat vir kochilêre inplantings, wat haar vir die eerste keer in staat sal stel om te kan hoor - en daarmee ook praat. Haar ouers het dit nie breed nie, maar het wel 'n mediese fonds, wat reeds R175 000 betaal het, maar hulle kom nog so R62 000,00 kort. Die gesin kan dit nie bekostig nie, maar het nie dat dit hulle van stryk bring nie. Hulle het met die hulp van die Cochlear Foundation 'n fonds-insameling by die Barnyard Teater gehou, briewe ge-epos en blikke geskud om R40 000,00 in te samel.

Met die inplantings sal sy na 'n maand van herstel, as die inplanting aan gesit word, dadelik kan klank hoor. Sy sal nie kan onderskei wat die verskillende klanke is nie. Sys nog altyd doof, so sy weet nie wat is die klank van 'n hond wat blaf, of kar, of woorde van mense nie. Met volgehoue terapie sal sy na 6maande op 'n vlak wees wat sy sal kan onderskei wat die verskillende klanke is wat sy hoor. So sal sy leer praat, van vooraf, soos 'n baba.

Die gesin het al sover gekom en daarom het ek die vrymoedigheid om Good Morning Angels vir hierdie laaste bietjie hulp te vra. Dit gaan nie net Jessica nie, maar haar gesin en families heeltemal verander.

 
 
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: A little girl, Jessica, gets the gift of hearing.

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......