Helping Thabiseng School that helps those who cannot go elsewhere.

Helping a school who help those who cannot go elsewhere
WATCH: This story on Sunday at 9:20 and 17:55 on "Vat my Hand" sponsored by Builders Warehouse on KykNet, DSTV Channel 144

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

ORIGINAL REQUEST:
Ilanga het hierdie nominasie ontvang van ‘n vreemde man in die straat, tot vandag toe weet niemand wie hy is en waar hy vandaan kom nie. Ons het die storie bietjie gaan ondersoek aangesien ons self nie bewus was van die skool nie. Dit is ook geleë in ons dorp. Dit was ‘n “eye opener”. Nie ek of enige van my staff by Ilanga het ooit verwag wat ons daar sou sien nie. Ons het die mees ongelooflike en positiefste vrou ontmoet, wat net glimlag en so positief is oor al die challenges en hartseer wat sy mee omring is. Sy glo dat die Here jou op ‘n plek plaas om ‘n reuse verskil te kan maak in enige situasie en in mense se lewens. Wat ‘n groot les vir elkeen van ons wat glo.
Nthabiseng is ‘n spesiale skool vir kinders wat nie in ‘n normale skool kan wees nie. Dit is vir kinders met lae, gemiddelde en hoë gestremdhede soos down sindroom, epilepsie, hiperaktiwiteit, paraplegies en seribraal gestrem. Daar is slegs 2 sulke skole in Limpopo. Hier word die kinders blootgestel in alle sport, kultuur en tuinbou. Die met lae gestremdhede word selfs geleer om te lees, skryf en met geld te werk. Ander word geleer om te bak en brou, naaldwerk en selfs krale werk te doen.
Die skool se grootste behoefte op die stadium is om ‘n koshuis te hê. Aangesien so baie van die kinders wees kinders is en aangery word van naby geleë plekke soos Giyani, probeer hulle om die kinders te help sodat hulle meer hulp by die skool kan kry met leerwerk, medikasie en etes.
Huidiglik bestaan die skool uit 11 volunteers wat help met onderrig, kokke ens. Hulle werk op die stadium sonder enige salaris aangesien daar nie fondse is nie. Die department moet die mense in diens neem volgens hulle briewe 2 jaar terug maar nog niks het gebeur nie. Daar is 4 klasse wat teorie en prakties aanbied met 120 kinders.
Woorde vanaf die hoof (in ‘n brief wat sy vir Ilanga gestuur het nadat al die dames in ons kantoor daar gaan kuier het):
Nthabiseng Special School’s vision is to provide quality education, which will enable learners with special needs to discover and develop their talents. This school with inexplicable things happening, has always made sure to boldly go where no school has gone before. Within 2 years of its origin-under department of Education, we have certainly not been resting on our laurels and we are determined to continue venturesome situations. With our vibrant spirit with whimsical tone, NSS is where magic lives. We have a learner community that works and play together in a harmonious, disciplined and exciting environment supported by a disciplined and genial team that always walk an extra mile for the benefit of our special learners. We are not afraid of unknown……. Instead we embrace what tomorrow brings and always excited by challenges of the future.
REMEMBER – WE ARE HERE FOR A PURPOSE INDEED

 
 
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Helping Thabiseng School that helps those who cannot go elsewhere.

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......