Helping 14-year old Karabo smile and be confident again.

Karabo is a bright, beautiful helpful 14-year old. She has never had an easy life. Her mother is sickly and has never been able to work. Her father died when she was 3-years old. Since then, she has lived with her granny at her employer, Suzette Louw's home.

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

Suzette has taken Karabo under her wing and cared for her as best as she could. She has four other children she takes care of on a limited income. Karabo has never let these hardship get her down and has always been a hardworking, pleasant child. She does very well at school. There is however one obstacle that Karabo and Suzette need help with: Karabo has extremely problematic teeth and needs major orthodontic intervention. There has never been funds to get her the care she needs to repair her teeth and as she gets older, the problem gets worse ... and so does the teasing.

WATCH: This story on Sunday at 9:20 and 17:55 on "Vat my Hand" sponsored by Builders Warehouse on KykNet, DSTV Channel 144

ORIGINAL REQUEST:

Karabo is nou 14 jaar oud en huidiglik in Graad 8. Sy woon al by haar ouma se werkgewer vanaf 3-jaar oud aangesien haar pa oorlede is toe sy 3-jaar oud was en haar ma sieklik en werkloos is. Nadat haar ouma die hartseer met haar werkgewer, Suzette, gedeel het, het Suzette haar oor Karabo ontferm en gevolglik het sy by Suzette groot geword.

Karabo is ‘n skrander leerling met ‘n goeie pligsbesef en is vlot in Afrikaans, Engels en Tswana. Sy is ‘n dierbare mensie wat altyd gereed is met ‘n glimlaggie, maar daar verseker ‘n seer wat sommer net onder die oppervlak skuil, want met ‘n vraag na haar kant of sy gespot word oor haar skewe tandjies, skiet die ogies dadelik vol trane.

Haar tande was nog altyd ‘n probleem, maar omdat daar nie vir haar medies is nie is sy na die Discovery kliniek toe, waar hulle net die basiese doen soos tande trek ens, en hulle het gesê dat hulle niks verder vir haar kan doen nie. Die enigste ander opsie is die Johannesburg Algemenel Hospitaal en dit is geweldig ver en hulle kan nie waarborg dat sy op die lys geplaas word vir hulp nie. Om dan ook op gereelde basis soontoe te gaan is nie vir haar ouma moontlik nie, want Karabo ontvang net ‘n staatsubsidie van R280,00 waarmee haar ouma probeer klaarkom. Suzette help met al die ander kostes en versorg nog 4 ander kinders, hoewel sy self dit ook nie baie breed het nie.

Lede van die Round Table het aangebied om te help met die koste om Karabo se tande reg te maak. Ons het egter na die eerste assesering by die ortodontis besef dat die probleem veel groter is as wat ons gedink het en dat daar buiten vir die draadjies ook stopsels en snywerk is wat gedoen moet word. Die Round Table het ‘n inisiele bedrag van R22,000-00 geskenk, maar die kostes gaan nader aan R40,000,00 draai. Ons will graag hierdie pragtige mensie vol selfvertroue laat glimlag sonder ‘n oomblik se wonder of daar weer ‘n spottende aanmerking in haar rigting gaan kom.


 
 
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Helping 14-year old Karabo smile and be confident again.

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......