Little Junelde needs lots of help after a near drowning.

Spar presents the annual Spar Woman's Race on 31 August at Supersport Park and again they have chosen a Good Morning Angels request to sponsor from the proceeds of entries to the race. This sponsorship of R50 000,00 will go towards little Junelde's care ... You can help this family and other families and girls, by entering for the race ... On race day, a special donations box will be available if you would like to contribute more to help this family ...

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

WATCH: This story on Sunday at 9:20 and 17:55 on "Vat my Hand" sponsored by Builders Warehouse on KykNet, DSTV Channel 144

ORIGINAL REQUEST:

Hi “Good Morning Angels” –Span.

Sjoe…waar om te begin. Weekliks sluk ek swaar aan die knop in my keel terwyl ek luister na al die hulp en verligting wat julle juis aan die mense bring wat dit soooo nodig het!
NOOIT het ek gedink dat ek jul sou nader vir hulp nie… Maar verslae staan ek vandag met die besef en werklikheid dat ‘n mens se lewe werklik in ‘n oogwink kan verander…

Dit het alles goed begin Sondag, 13 Januarie 2013. Ons is almal terug van ‘n heerlike vakansie en hierdie is ons eerste braai saam met ons goeie vriende (wat nader is as familie). Julius en Rhonel het ons oorgenooi saam met 2 van ons ander vriende…heerlike Sondag middag kuiertjie…

Hul dogtertjie, Junelde, (‘n borrelende 3 jarige)…wat mal is oor properse dogtertjie-dinge en “Hello Kitty” se grootste fan… kon nie wag ons saam met ons 2 dogtertjies te swem nie…aangesien dit ‘n heerlike warm sonskyn dag was… Ons vrouens het op die stoep gesit en ‘n ogie gehou oor die kinders wat swem, terwyl die manne lekker gelag het om die braai-vleis-vuur.

Toe die vleis klaar was, het ons almal om die eetkamer tafel gaan sit…die kinders voor die tv, almal gesellig. Junelde het ‘n stukkie wors gegee en na ‘n rukkie sy wou gehad het dat Rhonel haar handtjies moes afvee, maar omdat sy nog besig was om te eet, wou Rhonel dit nie dadelik doen nie.

Met die gedagte dat die swembad nog oop is, het Rhonel na Junelde gevra, aangesien sy nie by die ander kinders was nie. Julius het opgestaan om net by die swembad te gaan loer…maar eintlik geweet sy sou nie daar wees nie, omdat Junelde so mooi weet dat sy glad nie naby die swembad mag gaan nie…

‘n Oogwink…Julius spring in en haal ‘n lewelose lyfie uit die swembad…dadelik het ons met CPR begin maar die blou lyfie het steeds geen pols gehad nie. Rhonel se histeriese gille vanuit diep haar “mamma-siel” het die bure se aandag getrek wat toe later gehelp het met CPR. Unitas was om die draai en ons het daarheen gejaag.

Junelde se prognose was nie goed nie…maar na +- 40 min het hul ‘n pols gekry. Sy is oorgeplaas Garden City toe en Dr Barlett (wat Pippie behandel het) het Junelde behandel. 4 weke lank was Junelde in PICU…gekoppel aan ‘n ventilator en onder sedasie. Elke dag was ‘n dag van hoop, want soos Rhonel sê…”waar daar lewe is, is daar hoop” . Na PICU is Junelde oorgeplaas na die Netcare Rehab hospitaal in JHB. In die tyd was daar ook maar positiewe dae…soos haar eerste “gaap” of haar eerste proetjie van ‘n tjoklit stukkie…en negatiewe dae…tragea is ingesit, toe ‘n mickey wat help met buis voeding. Long-onsteking…rota-virus.

Maar nogsteeds het Julius en Rhonel nie moedeloos geword nie en bly vashou aan die dinge wat ons nie nou kan sien nie…

Junelde was Moedersdag vir die eerste keer uit die hospitaal vir ‘n dag besoek…was awesome gewees en verseker een van Rhonel se hoogtepunte. Die naweek wat verby is (25 Mei) was Junelde vir die hele naweek by die huis! Was ‘n ongelooflike gevoel om vir haar by die huis te kon gaan kuier. Vir die volgende 2 weke kan sy nou elke naweek huis toe kom en hopenlik van die 15 Junie permanent.

Maar die realiteit is dat Junelde se behoeftes nie meer soos die van ‘n gewone, gesonde 3 jarige is nie…Sy eet nog glad nie vaste kos nie, en die gespesialiseerde voeding wat sy elke 2 ure moet kry, is +- R900.00 PER DAG! Rhonel is getrou langs Junelde se bed, maar hul moet hulp inkry vir die nag, omdat sy permanent iemand by haar moet hê omdat sy aaklige spasmas kry en glad nie goed slaap nie. Junelde moet intense terapie kry…phisio, spraak, ens. Die medies is reeds uitgeput so al die terapie is kontant. Buiten al die kostes het Junelde ‘n spesiale stoot waentjie en loopraam nodig…Julius het reeds die R60 000.00 oorgeplaas daarvoor. Dan kom die kroniese medisyne en doeke ens nog by…

Julius en Rhonel kan nie WAG om hul klein prinsessie weer by die huis te hê nie…

Kan julle miskien hierdie klein dogtertjie se ouers help? Julius en Rhonel is wonderlike mense en sooooo ‘n inspirasie…ek is verstom oor hul deursettings vermoë en geloof om juis wanneer die storm op sy ergste is, staande te bly…

Hoendervleis oorval my nou soos ek die trauamatiese dag her-beleef…Rhonel het ‘n blog begin…sal jul dit asb gaan lees net om te probeer verstaan waardeer hierdie gesin is…
www.juneldemignon.blogspot.com

Help ons asb om hulle te help dra aan hulle juk…

in ‘n oogwink…

Groete,
Yolandie de Beer

 
 
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Little Junelde needs lots of help after a near drowning.

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......