Lucille Boshoff's wish for her two children.

Ek skryf vandag vir julle met ‘n baie swaar hart. My man en ek gaan die laaste klomp maande deur ‘n baie moeilike finansiële tyd as gevolg van baie omstandighede… die lys is baie lank maar ek kan julle als vertel as julle wil weet.

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

Ek wil so graag vir my kindertjies lekker warm kleertjies vir die winter kan koop, maar as ons als betaal het wat moet betaal word, is daar regtig nie geld oor vir klere nie. Ons het noodgedwonge ‘n rekening oopgemaak om die noodsaaklike goedjies vir hulle te koop, hoe ons die rekening gaan betaal is ander dag se bekommernis. Ek as ma kan nie my kinders laat koud kry nie, die klere is min maar dit help al en ons moet omtrent elke aand wasgoed was. Ek soek nie allerande geskenke of ‘n wegbreuk van die huis af nie, ek geniet dit om by my gesin te wees en vir hulle goed te doen (al moet ek 6+ keer ‘n nag opstaan). ‘n Paar rand se warm klere vir my kinders vir die baie koue vroeg oggende wat voorlê sal my hart baie baie bly maak. Die idee dat ek my kindertjies lekker snoesig kan aantrek voor hulle uitgaan in die koue om skooltoe te gaan sal vir my baie gemoedsrus beteken. Ek weet nie wat anders om te doen nie, ons wil nie ‘n slegte naam kry deur nie rekeninge te betaal nie.

Van ‘n mamma met ‘n baie seer hart…

 
 
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Lucille Boshoff's wish for her two children.

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......