Paul Walker wants to become a music producer.

Giving a young man the opportunity to follow his dream in music

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

WATCH: This story this Sunday at 8:55 and 17:55 on "Vat My Hand" sponsored by Builders' Warehouse on KykNet DSTV Channel 144



ORIGINAL REQUEST:



Hallo Cat



Ek wil asb vra of Emendy Sound&Technologies nie my seun kan help met verdere studie in die musiek bedryf nie?

My man is Maartmaand 2012 gediagnoseer met blaas en prostaat kanker en met die feit dat hy nie meer kan werk nie,het ons nie die kapasiteit en finansies om hom met sy studies verder te help nie. Paul sal 'n groot aanwins wees tot die musiekbedryf by Emendy, indien hy die geleentheid kry om sy volle potensiaal uit te leef met die hulp van Emendy. Ons glo Emendy het die potensiaal om hom te bekragtig en bevorder om sukses te behaal om op 'n internasionale vlak te kompeteer en ons hoop dit sal by julle begin.

Paul se groot droom is om by Emendy te studeer en betrokke te raak by julle. Paul se betrokkenheid by die kerk sal baie baat indien hy meer kennis in die klankbedryf opdoen. Paul is 'n baie verantwoordelike jong man en is baie goed in die musiek wat hy skep en het 'n natuurlike aanleg vir musiek. Hy het 'n absolute passie vir musiek. Hy is doelgerig en van nature ook 'n goeie sportman wat goed gepresteer het op skoolvlak en het baie goeie leierseienskappe getoon. Hy sal julle nie teleurstel nie en sal Emendy trots maak, vir julle doelwitte.



Indien julle enige ander inligting benodig sal ek dit aanstuur.

Baie dankie,



Esmé Walker (Paul se ma)

 
 
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Paul Walker wants to become a music producer.

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......