"> Vat My Hand | Take My Hand - Dennis Radue has no bottom teeth.
 
 
 
 

Dennis Radue has no bottom teeth.

A hard working doctor asks some friends to help yet another patient who needs more than care WATCH: Dr. Reyneke and Dennis on "Vat my Hand" sponsored by Builders Warehouse this Sunday at 8:55 and 17:55 on KykNet DSTV 111



 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

ORIGINAL REQUEST:



Hi Julle



Gebroke glimlag‚?¶



Ek vra graag vir hulp, my verloofde het probleme met sy tande gehad toe hy 20 was, sy pa het hom toe gevat na die tandarts en daarna het hulle amper al sy tande uit gehaal, hy was vir n groot operasie waar hulle sy gesig moes opereer om ek dink sy kakebene reg te skuif, daarna het hulle 4 yster pennetjies onder in sy mond gesit waar hulle later van tyd vir hom soos vals tande wat aan die yster pennetjies vas hak in gesit het maar hulle het uit gevind dat dit teveel gekos het en hulle het nie die fondse gehad om toe sy tande klaar te maak nie.



Hy is nou al 28 so dus 8 jaar later en hy sit nou nog sonder die onderste tande, hy het omtrent net 7 of 8 tanne bo maar die een moet uit gehaal word want hy is stukkend, ons het nou nie van die beste inkomste nie en ons al 2 werk maar hy kan ook nie n medies bekostig om die tande te laat reg maak nie. Ek gee baie om vir hom en ek kon hom eintlik nog nooit sien glimlag nie omdat hy baie skaam is omdat hy net n paar tandjies bo in sy mond het.



Ek wil graag op n manier sy tande laat reg maak en hom ‚??surprize‚?Ě omdat hy al so baie vir my gedoen het en my gehelp het om te kom waar ek wil wees, ek sal ook vir julle kan fotos stuur as julle dit benodig.



Ek hoop om graag van julle te hoor en baie dankie dat julle almal so help! Ons dit alle eer in God en glo hy sal sy mond kan laat reg maak om weer gelukkig te wees en sy glimlag weer aan almal te wys soos 8 jaar terug.



Lekker daggie verder.

 
 
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Dennis Radue has no bottom teeth.

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......