Cisca Botha gets help to see better.

9-year old Cisca was born with a genetic eye disorder, which has affected her sight. One doctor classified her as blind, but later tests showed that Cisca was partially sighted. She's been wearing glasses all her life and she's been able to get by. She even attended a main stream school in Grades R and 1. Cisca's eyesight is not worsening, but it is so bad, that normal glasses don't improve her sight sufficiently for a main stream school.

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

She's been home schooled for the past year, but desperately wants to go back to school with all her friends, a lunch box and suitcase. To enable her to do this, she would need a special apparatus to improve her eye sight called the Smarview 360. It's imported from the UK and will cost up to R30 000, which her parents cannot afford. A special fundraising concert has been organised for Cisca:



WATCH: See Angelien's story this Sunday at 8:55 and 17:55 on "Vat my Hand" sponsored by Builder's Warehouse, on KykNet DSTV Channel 111



CONCERT DETAIL:



Show: Dancing in the Street



Date: Sunday 2 September 2012



Venue: barnyard Theatre, Parkview Shopping Centre, Garsfontein Road (Next to Pretoria East Hospital)



Price: R145 p/p (Children on laps don't pay)



Bookings: angelienbotha@yahoo.com or charlener@mcmotor.co.za



ORIGINAL REQUEST:



Ons het ??n 9 jarige dogtertjie wat lae visie het agv ??n genetiese afwyking. Haar visie verswak gelukkig nie, maar verbeter ook nie. Dit is veilig om te sê haar ogies is konstant.



Ons het agtergekom dat daar fout is tydens haar geboorte in 2003 toe haar oë baie vinnig van links na regs beweeg sonder ophou. Ons het dadelik ??n afspraak gemaak by ??n pediatriese oogspesialis by die Oog-Instituut van Pretoria. Hy het haar heeltemal blind verklaar, ons het natuurlik geweet dat sy wel iets moet kan sien aangesien sy reageer op ons teenwoordigheid sonder stemme of aanraking. So het ons toe ??n afspraak gemaak by ??n ander oogspesialis wat deur mediese fondse aanbeveel word, hy het vir ons gesê dat sy wel kan sien maar dat sy nog te klein om te kan bepaal wat sy kan sien.

Sy het op die ouderdom van 3 haar eerste bril begin dra wat jaarliks verander moet word. Die voorskrif is so hoog dat dit elke keer wissel tussen R4000.00 en R11 000.00, maar steeds het ons geen duidelikheid oor presies wat die diagnose was nie.



Ons het 2010 ??n tweede opinie genader wat in Unitas hospital praktiseer, daar het ons vir die eerste keer ??n diagnose gekry nl: 1. Bilaterale ??Bulls eye? makulopatie, 2. Miopiese astigmatisme en 3. Nistagmus. Die dokter het verduidelik dat dit haar retina is wat nie 100% ontwikkel het nie, maar hy wou steeds haar stuur vir elektrofiolsogiese toetse by Prof Bartell, dit sou bepaal of die seine van haar brein reg gestuur word na haar oë. Dit het hy ook bevestig, die probleem is verseker haar retina en my dadelik na ??Retina Vereniging van Suid Afrika? verwys. Daarvandaan is ek weer na ??n ander spesialis (Dr Joanne Miller) verwys.



Sy het die diagnose ook bevestig en vir ons gesê dit is ??n genetiese afwyking wat dit veroorsaak het. Tot ons skok het sy ook vir ons gesê dat ons meisiekind slegs 5% visie het.

Maar soos die Here sy doel met alles het, het hy ons seker tyd gegee om haar groot te maak asof sy die hele wye wêreld voor haar kan sien. Ons het haar in ??n gewone model C skool gesit in GR R en GR1, sy het ten spyte van haar min visie geweldig goed gevaar. Die juffrou het ons ingelig dat sy nie op die bord kan sien nie, en ons het alles probeer doen om dit vir haar gemakliker te maak.

So het ons uiteindelik besluit op tuis onderrig deur Breinlyn. Sy het baie goed gevaar en is regtig voorbeeldig met haar skoolwerk. Maar sy mis die maats en die skool verskriklik baie. Sy wil ook ??n kosblik hê en haar tassie pak, saam maats in die saal sing en pouses maats hê om mee te speel. Dis hartverskeurend as dit jou kind se verjaardag wense is.

Ons het op ?? South African National Council for the blind? afgekom wat geleë is in Muckelneuk en het dadelik ??n afspraak gemaak. Ons was eintlik geskok om te sien dat daar soveel verskillende apparate beskikbaar is vir deel siendes.

Die apparaat wat Cisca egter nodig het om dit vir haar moontlik te kan maak om terug te gaan skool toe, word die Smarview 360 genoem, die kostes daaraan verbonde wissel tussen R25 000.00 ?? R30 000.00. Die apparaat word van Britanje af ingevoer en dit hang natuurlik af van die Euro / Rand . Ondersteun ons asseblief deur kaartjies te koop en saam met ons die dag by Barnyard te kom geniet, dit sal diep waardeer word.





 
 
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Cisca Botha gets help to see better.

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......