Community hero lost everything in fire - Stroppie.

Stroppie Grobbelaar is a very special man. He has been a policeman all his life, committed to serving the community. His record reads like a novel. Based at the Soweto Dog Unit, Stroppie has seen it all. When Leigh Matthews disappeared, Stroppie was off-duty. This did not hold him back. He and his sniffer dog went searching in the veld near Grassmere, through the night, to find her.

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

Once, on a Christmas Eve, when Stroppie was on-duty, he helped searching for a missing girl. Her two little brothers were anxiously waiting with the family at their home. Stroppie could see that Santa had never visited this home - and, from his own pocket, bought each boy a bicycle for Christmas. Anyone who knows Stroppie, will share similar stories. He is always willing to help the local e-blockwatch community initiative. But now, Stroppie is the one in need. Earlier this month, Stroppies' house down burnt to the ground - with everything in it. He was at work, so was his wife and their three children at school. The community he has served for so long, has come to the family's aid, but, they still need more help.



ORIGINAL REQUEST:



Geagte Span,



Ek is een van die organiseerders vir eblockwatch, ??n gemeenskapsforum wat ons gemeenskappe koppel om saam misdaad te beveg en elke lid van die publiek bewus te maak van ons eie verantwoordelikheid om onsself en ons gesinne te beskerm. Ongelukkig, gebeur dit te gereeld dat ons nogsteeds geteister word deur die grusaamste dade soos vermiste kinders, vermoorde kinders en sommer net alle ander vorme van euwels. Ons by eblockwatch (en as Suid-Afrikaanse gemeenskap) is baie dankbaar dat ons een van die wonderlikste mense op ons speed dial het, dis die polisieman Stroppie Grobbelaar. Hy is ??n lid van die Soweto Honde-eenheid en een van die ??ou skool? polisielede wat nie rus totdat almal veilig is nie.



Net ??n paar stories om te verduidelik hoe uitmuntend hierdie man is:

? Hy was van diens af gewees toe Leigh Matthews verdwyn het, maar hy en sy hond het gaan help soek. Hy het aan Leigh se pa, Rob genoem dat hy en sy hond daardie aand in die veld gaan slaap om nie tyd te mors nie.

? Op ou Kersaand soek hy na ??n vermiste dogtertjie, by die huis is haar twee boeties wat geen idee het wat Kersfees beteken nie, hy het sy eie geld gevat en vir die twee boeties fietse gaan koop.

? ??n Maand gelede jaag hy ??n skelm deur Soweto en eindig op om DEUR ??n ??huis? van ??n ouma in die 80??s te hardloop. Na die jaagtog verby was het hy teruggegaan na haar toe, net om te sien dat sy geen lopende water het nie, geen kos het nie, klaarblyklik geen voldoende huis het nie en geen tande of bril nie. Hy het eblockwatch gekontak en nie gevra nie, maar beveel dat ons moet help. Ons het ingespring en haar huisie reggemaak, lopende water verskaf, bril en tande voorsien en kos vir ??n jaar.



(Onderaan ??n link na ons facebook blad wat meer oor hierdie merkwaardige man vertel). Hy wou nie eens gehad het dat eblockwatch hom moes help nie, omdat hy weet die gemeenskappe sukkel ook, maar ons kan hom en sy gesin nie uitgelewer het aan hierdie tragedie nie!



Wel, hierdie man en sy gesin het nou ons hulp nodig! Laasweek Maandag, ontvang hy die oproep by die werk dat sy huis aan die brand is. Teen die tyd wat hulle daar aangekom het, was als weg! Die huis en als daarin het tot op die grond afgebrand. Deur ons web van gemeenskapslede hier en oorsee het hierdie gesin reeds ??n ander woonplek gekry vir die die volgende 6 maande en die meubels en ander skenkings het oor die laaste week ingestroom, so dat hulle huis nou genoeg meubels bevat.



Waarmee ons wel DRINGENDE hulp nodig het is om hierdie gesin (pa, ma en drie kinders) te help met die volgende :

? Klere

? Basiese kositems, verkieslik nie bederfbare items

? Koffie, suiker, tee ens.

? Handdoeke

? Eetgerei en kombuisware



Daar is min woorde om te verduidelik hoe dit die laaste week gevoel het om hulp te soek vir hierdie gesin en aan die einde van elke dag te weet dat hulle dalk nie genoeg komberse het om hulle warm te hou nie, of nie genoeg kos gehad het om almal se honger te stil nie. Hierdie man sit elke dag sy lewe op die spel vir die beskerming van vreemdelinge en dalk het een van ons hom eendag nodig?



Wees asseblief so gaaf om my so spoedig moontlik te laat weet of julle in staat sal kan wees om enige hulp te verleen.



Baie dankie vir julle bereidwilligheid om ten minste oorweging te skenk aan hierdie saak.



(Hier is die facebook inligting soos bo genoem, EBW Fire assistance wat gestig is vir hierdie gesin : http://www.facebook.com/#!/groups/333412310083983/)



Vriendelike Groete

Karin Heunes

 
 
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Community hero lost everything in fire - Stroppie.

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......