Normandi Pretorius needs to pay for her operations.

Dis die tweede briefie wat ek vir julle tuur oor die 10 jarige Normandi wat ‚??n gewas op haar brein het. Toe ek die eerste brief geskryf het was dinge nog relatief maar dit het drasties versleg van toe af tot nou. Soos ek voorheen gese het, Normandi het op 7 ‚??n gewas op haar kleinbrein laat verwyder maar daar was onlangs tekens dat die gewas terug is.

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

Normandi was by haar huis dokter vir erge hoofpyne en balans maar hy kon nie veel doen om haar te help nie. Sy is Donderdag 19 April na die Bronkhorstspruit Hospitaal met vreeslike hoofpyn en naarheid. Daar kon hulle haar net spuit vir die naar en sy en haar ouers is verwys na Witbank Hospitaal. Daar was ook nie veel wat die mediese personeel kon doen nie en op saterdag 20 April is hulle na Middelburg Hospitaal. Daar kon hulle vir haar ‚??n ‚??CT Scan‚?Ě doen en die Dr sien dat daar water op haar brein is wat drukking veroorsaak. Sy is sondag 21 April geopereer en ‚??n dreinerings pypie is ingesit van haar brein na haar maag om die water te dreineer. Die operasie het goed afgeloop.

‚??N MR Scan is op Maandag 22 April gedoen en dit wys dat die gewas wel terug is en dat dit kanker is. Die gewas sit reg bo haar rugmurg en sy het 2 maande voor dit in haar rugmurg in beweeg. Dit sal haar dood beteken. Indien die Dr‚??s die gewas verwyder is daar ‚??n groot kans dat sy nie die operasie sal oor oorleef nie. Die operasie moet well binne die volgende 3 weke gebeur voordat dit te laat is.

Normandi se ouers is verpletter en in skok. Sy is ‚??n pragtige meisie met baie maats en goeie skool resultate!

Ek smeek julle uit die uiterste diepte van my hart! Kyk of julle GROOT asseblief iemand kan kry om te help betaal vir die operasie. Ek glo dat as die finansies beskikbaar is haar ouers sal beslit om voort te gaan met die operasie ‚?? dit is die enigste kans wat Normandi het, hoe klein ookal!

Ek stuur ‚??n foto van Normandi wat haar ma geneem het toe sy die naweek in die hospital was. Sy was in baie pyn maar braaf genoeg vir ‚??n vinnige foto.

Asseblief, asseblief! Wonderwerke kan gebeur maar nie op hul eie nie.

Help asseblief my vriendin en haar dogtertjie.

Dankie

Janet Kendall



Ons praat met John Godrich eienaar van Godrich Toyota Bronkhorstspruit hulle skenk R7500.00. Mamma Natasha Pretorius 071 291 9241 ‚?? Normandi se regter arm is nog bewerig na die operasie maar dit gaan goed met haar, hulle gaan more die steke uithaal GMA skenk R20 000.00.



WATCH: Normandi's story this Sunday morning at 8:55 and 17:55 on "Vat my Hand" sponsored by Builders Warehouse on KykNet, DSTV channel 111





 
 
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Normandi Pretorius needs to pay for her operations.

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......