Helping Blane Promnitz get back on his feet.

Ek het julle hulp asb dring nodig - ek is regtig desperaat. My kêrel se seuntjie, Blane, is 10 en word 11-jaar oud. Hy is gestremend en in 'n rolstoel. Hy is verlam deur 'n "lumber punch" toe hy 8-maande oud was.

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

Hy bly al 3-jaar lank by sy pa. Hy is tans in Trinity-Skool in Polokwane waar ons bly, maar dis nie die regte skool vir sy behoeftes nie, al is hy in die Special-Ed-klas. Blane kan nie vorder as hy nie die regte en nodige onderig kry nie. Hy moet Mitchells House toe gaan waar hulle die regte fasiliteite het. Hy wag al van 2009 af vir plek in Mitchells House en hy het nou plek gekry. Dit is egter baie duur. Dit kos R 3 728,00 per maand en sy pa kan dit regtig nie bekostig nie - hy verdien sélf net R 6 400,00 per maand. Die Dokters wil ook 'n cat-scan op hom doen om te sien of wat die kanse is dat hy weer sal kan loop en dit kos R10 000. As Blane fisio kry, sal dit ook sy kanse verbeter en dit kos R300 'n sessie. Sy ma bly in Mosambiek en kan net R500 'n maand bydra.



Die kind kry regtig swaar en dis baie moeilik vir hom. Sy spiere het al so erg verswak, dat hy feitlik niks vir homself kan doen nie. Hy sit net heeldag in die rolstoel en moet gedra word toilet toe te gaan en gebad te word. Hy kan nie eers 'n swaai vashou nie en dit vat hom 'n half uur om aan te trek as hy dit self moet doen. Sy pa gaan hom nie veel langer kan optel nie, want hy word nou baie swaar. As hy omval, kan hy nie weer regop kom nie hy kan nie eers sy arms behoorlik oplig nie - dis te swak. Dis baie hartseer. Ek vra groot asb as daar enige iemand is wat hom kan help en uitreik na Blane, sal hom so gelukkig maak en hoop gee, want tans het hy geen hoop of lewenslus nie.



Baie dankie,

Lanzette Vermeulen



ANGEL: Paul van Niekerk



SPONSORING: Paul's company will pay Blane's school fees at the special school until the end of the year: that's a total of R 26 224,00 as well as the costs of the scans up to R10 000,00 - that's a total contribution of R36 224,00!



WATCH: Blane's story this Sunday morning at 8:55 and 17:55 on "Vat my Hand" sponsored by Builders Warehouse on KykNet, DSTV channel 111



 
 
Comments

Debbie Campbell said on 2012-07-05 10:07:06

Paul by giving so generously, you will receive in return...God bless your company

lanzette said on 2012-08-13 11:21:04

More
Almal wat klein blane se storie ken en vir hom gesms het en gehelp het en die ondersteuning wat ons gekry het en die wat ons by gestaan het hy gaan 4 Sep 6 uur die oggend by Fairy Geln Hosp vir sy operasie dis n 4 ure operasie en hy sal vir 6 dae in die Hosp wees en dan 6 weke af geboek.
Dankie almal
Lekke dag
Lanzette

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Helping Blane Promnitz get back on his feet.

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......