Follow up on little Pippie Kruger

Follow up on Little Pippie Kruger after 5 months in Hospital

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

Full detail will follow soon... click on "stories" and type in "pippie"

 
 
Comments

Jacob Smuts said on 2012-05-29 18:37:16

Sy is al pragtag. Dank die Heer. Sy van weer net so mooi wees.

Wendy Seyfferdt said on 2012-06-13 14:49:58

Pippie jy is n Engel uit die Hemel wat vir ons hier op aarde n boodskap kom gee het. Jou gebeurtenis het my hart aanggegryp. Jy is pragtig ou Girly! Sterk wees!!!

Elize Louw said on 2012-06-13 15:33:20

Pippie Pop, tannie se hart so seer vir jou as ek jou fototjies kyk. Maar een van die dae speel jy weer lekker saam met die ander kids en jaag jy mamma, pappa em boeta die hele huis vol. Liewe Jesus kyk so mooi na jou. Sterkte vir die pad vorentoe en ek bid nog elke dag vir jou. Liefies jou

George Lerm said on 2012-06-13 15:46:02

Hi Pippie....jy en jou ouers is n inspirasie vir baie van ons ...engeltjie... jyt ons kom wys wat deursetting en aanhou veg ten spyte van die seer en odds beteken en ook hoe groot die Here se Genade is....jou ouers die Here Seen julle en mag Hy jul vul met Sy Krag wanneer jul moeg en moedeloos raak

Charlene Page said on 2012-06-14 10:21:00

Ai skapie. Jou fotots het my sy hartseer. Dankie vir so 'n wonderlike God wat sy beursie oopgemaak het vir jou nuwe vel. En ek glo dat hy ook so sal maak vir die toekoms. Eks so trots op jou ma wat so sterk gestaan het. Jy lyk al so mooi na wat jy deur is. En ek glo jy sal sommer 'n olimpiese speler word eendag of sommer 'n mejuffrou SA. As jy die wa kon deur druk sal God jou gebruik om die beste persoon te word en sy LIG uit te straal aan die wereld. Eks so trots op jou ouers ek en my man raak net negatief as ons kiddies bietjie siek word maar hier le jy en is deur diep waters en nog steeds glo hulle aan God. Julle geloof bewys weereens daar is 'n God wat na ons dien. En die slegte ding was nie GOD se skuld nie maar die satan wat ons geloof wil toets en toe wys julle hom dat GOD groter is as hy. Ek bid en vertrou dat julle genoeg geldjies sal he vir haar fisio en verdere mediese uitgawes.Staan sterk vir PIPPIE se onthalwe asseblief. Syt die beste en greatste ouers ooit. En ek glo syt baie mense sommer nader gebring aan God.liefde charlene ek volg julle storie oral

Wessel Jordaan said on 2012-06-16 12:36:39

God is groot HY los NIE sy skapies agter nie.Daar is soveel mense wat vir jou bid....moet net nooit ophou glo en bid nie...die' is die tyd wat aangebreek het vir wonderwerke...AMEN

Taryn Lee Ellis said on 2012-06-19 10:37:31

My Eyes have finally been opened as to how strong your faith is and how BIG God is. I will help where I can and make a monthly contribution to Saving your little girls life. Pippie is precious and The Lord Says he will look after all his Children. This has been proven over and over and over. What a mighty God we SERVE !!! AMEN

Dijana said on 2012-06-19 14:26:35

Dis vir my verskriklik om so iets te sien, as ouer raak sulke goed my op 'n baie diep emosionele level. Ek's net so dankbaar sy leef, en dat die operasie 'n sukses was. Baie sterkte vir die ouers!

Rindie Voges said on 2012-08-16 09:49:55

Alle eer aan ons Hemelse Vader vir Pippie se herstel. 'n Wonderwerk wat voor SA se oë gebeur... God het groot planne vir haar en haar ouers, wat gebruik word vir getuienisse van Sy wonderlike genade en werke! Dankie ABBA VADER!

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Follow up on little Pippie Kruger

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......