Helping Nadia Nel back on her feet after a life altering accident

The Caring Daisies is a group of Pretoria Women, who have decided to make a difference in their community. They put their resources together for fundraisers throughout the year and then help worthy causes. They have chosen to help a young woman from Vereniging, Nadia, who lost her leg in a quad-bike accident in December.

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

Nadia's arm was also badly injured, but this has healed remarkably. Nadia is on a waiting list of more than two years for a prosthetic limb, but with the help of the Daisies, her plight will be answered much sooner!



ORIGINAL REQUEST:



Hi!



Nadia is my skoonsussie van Witbank (Ria) se kleindogter. Sy was is ‚??n quad-bike ongeluk in Desember-maand en ons was ook by haar in die hospitaal gewees. Dit gaan regtig finansie√ęl sleg met hulle. Ek en my man, Dirk het reeds R5000,00 uit ons sak vir hulle betaal en het regtig nie meer om te gee nie. Die spaargeld wat ons gehad het, het ons nou alles vir hulle oorbetaal om die kostes te probeer dek, maar die rekeninge hou net aan kom.



Hulle bly in Vereniging en omdat sy so positief is, en daar nie geld is nie, is sy genoodsaak om terug te gaan werk toe. Sy doen ‚??telemarketing‚?Ě dus praat sy met mense oor die telefoon. Sy is nog nie voltyds terug by die werk nie, maar probeer so twee keer ‚??n week vir ‚??n paar uur in gaan werk toe om haar werk te behou. (Is dit nie WOW nie!) Die vroutjie wat haar bestuurder is, is baie toegeeflik . Sy het haar arm ook amper vergruis en dus was dit ‚??n absolute blyheid dat sy begin loop het op die krukke. Ons is weekliks in gesprek met hulle op die telefoon. Soos jy kan aflei van ons korrespondensie, is dit ook maar stremming op haar ma wat die wonde moet skoonhou en die kinders moet ook nog by die skool kom en terug en versorg word.l



As jy na die aangehegte email kyk is die R70,000 van die staat (en wag hulle dan 2 jaar) en die R45,000 is vir nou‚?¶.dan hoef sy ook nie so lank te wag nie. Die dokter is Dr Rupert Nagel in Drie Riviere wat ‚??n kwotasie vir ‚??n baie basiese funksionele Prostese gegee het.



Ek hou jou op datum, maar jy kan haar ook direk kontak.



Baie dankie en liefde groete



Chellie





ANGEL: Anria van Heerden from The Caring Daisies (In studio)



SPONSORING: The Caring Daisies will contribute the R45 000,00 needed to pay for Nadia's prosthetic limb. The full cost of the leg is actually closer to R 100 000,00 - but the doctor has agreed to do it for the R 45 000,00 donated by the Caring Daisies.



 
 
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Helping Nadia Nel back on her feet after a life altering accident

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......