Making a star chef in the makings' dream come true

Raising three children is a tall ask at the best of times ... in terms of looking after and budget. Raising two daughters and a son on your own, is nothing short of a miracle. Single Mom, Debbie Kruger has managed to this, even though its always takes skillful maneuvering to do so. To take this challenge even further, Debbie only has a temporary job, which she hopes to keep as long as possible.

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

She lost 80 percent of her sight in her one eye due to a cornea problem - but, this has not held her back. However, Debbie is desperate to help her daughter, Nicolene, who matriculated in 2010, to study. Her employer, a university, does have a bursary scheme for staff, but only permanent staff. Debbie wrote to Good Morning Angels to plead for assistance to help Nicolene get a qualification as a chef. Multiple Angel, The Chef's Training & Innovation Academy, again came to our rescue ...





Making a star chef in the makings' dream come true



BACKGROUND: Raising three children is a tall ask at the best of times ... in terms of looking after and budget. Raising two daughters and a son on your own, is nothing short of a miracle. Single Mom, Debbie Kruger has managed to this, even though its always takes skillful maneuvering to do so. To take this challenge even further, Debbie only has a temporary job, which she hopes to keep as long as possible. She lost 80 percent of her sight in her one eye due to a cornea problem - but, this has not held her back. However, Debbie is desperate to help her daughter, Nicolene, who matriculated in 2010, to study. Her employer, a university, does have a bursary scheme for staff, but only permanent staff. Debbie wrote to Good Morning Angels to plead for assistance to help Nicolene get a qualification as a chef. Multiple Angel, The Chef's Training & Innovation Academy, again came to our rescue ...





ORIGINAL REQUEST:



Goeie dag Good morning Angels,



Ek luister al baie jare na radio Jakaranda, regdeur die dag, en ek voel net ek sal ‚??n verraaier wees as ek oral aanklop en vra vir hulp en nie by die een plek wat ek elke dag van my lewe ondersteun nie. Wat kan tog gebeur? Ons Hemelse Vader kan dalk net besluit hierdie is my dogter se breek in die lewe en haar die kans gee wat sy so bitter graag wil h√™, of niks kan gebeur nie en ek sal verder moet soek vir hulp. So, hier is die hele sak patats vir my dogter. Vir my eersgebore dogter met ‚??n droom in haar hart, gaan ek hierdie kans vat. Sy wil so graag ‚??n chef word en dis ‚??n brandende begeerte in haar hart.



Ek is ‚??n enkelouer wat mooi moet werk met elke sent wat ek kry om alle uitgawes te dek. Ek het drie kinders: een seun en twee dogters. Ek het ‚??n tydelike werk en ek probeer my bes om met die salaris wat ek verdien al ons uitgawes te dek, alhoewel dit nie altyd regtig moontlik is nie, i.e. blyplek, kruideniers, vleis, groente, skoolfonds, busgeld, selfoon, versekering, mediese onkostes, water en elektrisiteit, ensovoorts. Al die gewone wat elke maand betaal moet word. Nou het die groot dag gekom. My oudste dogter het verlede jaar gematrikuleer en ons almal aangenaam verras. Ek werk tydelik (of op kontrak wat hierdie jaar verval en nie weer hernu kan word nie) by Unisa. Unisa gee aan hul personeel studie bystand en ek het regtig gehoop en bid dat ek ook daarvan gebruik sou kan maak om my dogter te laat verder studeer. Sy was selfs bereid om die rigting waarin sy so graag wou gaan studeer (om chef te word) te verander net sodat Unisa haar kan akkommodeer in ‚??n ander rigting, aangesien Unisa nie ‚??n kursus aanbied in dit wat sy die graagste wil doen nie. Ons het alle dokumente reggekry wat benodig was, en die dag toe ons haar wou gaan inskryf het ek met ‚??n skok verneem dat Unisa slegs finansi√ęle hulp aanbied vir permanente personeel, wat ek ongelukkig nie is nie. Dit het ons ten gronde geslaan. Dit was minder as ‚??n week voor die sluitings datum waarop Unisa se aansoeke sou sluit. Die regte ding sou seker wees dat ek eers moes uitvind of ek kwalifiseer vir studiehulp of nie, maar ons was net so verskriklik opgewonde om die bal aan die rol te kry en om Nicolene as student te laat inskryf, dat ons nie aan veel meer gedink het op daarde stadium nie. Buiten die feit dat ek nie studiefooie kan bekostig om haar te laat studeer nie, was ons op daardie stadium in elk geval te laat vir inskrywings, maar ek sal enige iets doen om haar nou te help haar droom te verwesenlik, al is dit later as wat die aanvanklike plan was.



Nicolene het, nadat ons uitgevind het dat ons nie die nodige fondse kan bekom vir studiehulp nie en dat sy in elk geval nie hierdie jaar sal kan studeer nie, teenoor my erken dat sy die hele tyd eintlik nog vreeslik graag ‚??n chef wou word. Ek moet eerlik s√™, ek was nog altyd baie verbaas dat sy nooit eens daarvan melding gemaak het om in daardie rigting te gaan nie, want sy het Gasvryheidstudie op skool ontsettend baie geniet en sy het geblom in daardie vak asook op restaurantaande wat by die skool gehou was. Selfs kere wanneer sy my swear en sy vrou gaan help het by funksies (hul het ‚??n ‚??catering‚?Ě besigheid) was vir haar net ‚??n plesier, die tv program Top Chef mis sy vir geen geld in die w√™reld nie, dis regtig in haar bloed om in hierdie rigting in te beweeg, haar passie, haar droom.



Ek besef daar is soveel mense wat soveel minder as ons het en soveel meer behoeftig is en dat ons so baie het om voor dankbaar te wees, maar ek besef net dat ek nooit ooit vir my kind hierdie kursus op my eie kan laat volg nie. Ek het al op die internet by die werk gaan kyk na kostes en ek het tot die besef gekom dat ek dit nie sal kan bybring op my eie nie. Glo my, ek oordryf nie as ek s√™ dat dit 80% van die tyd nie eens vir my moontlik is om die huishouding alleen te dra nie en dat ek sukkel om ‚??n plan te maak om alles bymekaar te hou, wat nog te s√™ duisende rande ekstra het om studiegelde te betaal. Dit breek my hart om nie my kind se wens te kan bewaarheid nie, maar dis net nie vir my moontlik nie.



Ek het ook gedurende September 2010 ‚??n kornea oorplanting in my linkeroog gehad en dit was ‚??n baie delikate operasie gewees waarmee daar voortdurend komplikasies intree. Ek het aanmekaar probleme met die linkeroog van Oktober 2010 af en is baie afhanklik van my kinders om my te help om rond te beweeg, aangesien my regteroog alreeds in 2008 dieselfde oorplanting gehad het maar glad nie suksesvol was nie. Ek het ongeveer 80% sig in die regteroog verloor wat my regtig baie terughou om dinge te doen. Dit maak dit tans onmoontlik vir my om ‚??n permanente werk te bekom, want ek kwalifiseer nie as gestrem nie omdat ek tog nog steeds bietjie sig het, maar ek sien ook nie goed genoeg om ‚??n tiktoets af te l√™ nie. Sleg n√™? Nou hoop ek maar net die tyd gaan baie stadig verby vir die volgende paar maande sodat ek net my werk nog ‚??n rukkie kan hou. Al hierdie aspekte dra by daartoe dat ek nie huidiglik of in die nabye toekoms in ‚??n posisie sal wees om vir Nicolene se studies te betaal nie.



Ek wil dus baie graag van hierdie geleentheid gebruik maak om Good morning Angels te versoek, eintlik by hulle te pleit, om te kyk of iemand daar buite kan help om Nicolene se droom te bewaarheid. Sy wil bitter graag ‚??n chef word en stel verskriklik belang om haarself in hierdie rigting te bevorder en dis my wens en gebed as ma dat hierdie droom vir haar bewaarheid word. Let asseblief daarop dat Nicolene glad nie bewus is daarvan dat ek hierdie versoek deurstuur nie.



Ek wil by voorbaat vir julle dankie sê vir die tyd en moeite om my versoek te lees en ek sien uit daarna om van julle te hoor. Ek voel positief en is baie opgewonde vir my dogter se part. Nicolene sal dit ook verskriklik baie waardeer om so geleentheid te kan beleef.



Baie vriendelike groete,



Debbie Kruger (Mamma van Nicolene Kruger)





REQUEST FROM:

Debbie Kruger



REQUEST FOR:

Nicolene Kruger



ANGEL 1:

Louise Aldham, Director of Chefs Training & innovation Academy (076-430-8782)



SPONSORING: The Chefs Training & Innovation Academy will sponsor a 12 month Chefs Course for Nicolene to the value of R30 000.





ANGEL 2:

Good Morning Angels Golf Day Fund





SPONSORING:

The GMA Fund will sponsor the R 6000,00 needed for Nicole's required clothing, knives and books required to start her training.





 
 
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Making a star chef in the makings' dream come true

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......