Helping Sophia and Ian

Ian is a young father of Bronkhorstspruit. He and his fiance have a little baby girl of just over six months. He was on his way on his motorcycle when he crashed into a truck. He has no medical aid and has not been able to work since the accident. He's been treated in the Johannesburg Academic Hospital, where Sophia, his fiance visited him from Bronkhorstpruit every day. He now needs an operation to save his hand and this would cost around R 30 000,00

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

Goeie dag, Good morning Angels!



Ons het julle hulp asb nodig.



My skoonsuster se verloofde is op 19 September 2011 in ??n motorfiets ongeluk gewees op die ou Bronkhorspruitpad.

Haar naam is Sophia, dit het gebeur toe haar verloofde, Ian oppad werk toe is.

Hy het agter in ??n minibus vas gery. Ian het glad nie ??n mediese fonds nie en hulle het ??n klein babatjie van amper 4-maande oud.

Ian was omtrent 5-6 weke in die Johannesburg Akademiese Hospitaal, want Steve Bhiko Hospitaal in Pretoria kon hom nie help nie.

Elke dag het Sophia vanaf Bronkhorspruit na Johannesburg gery om by Ian te wees en te help waar sy kan.

Ian het in die ongeluk baie seer gekry. Hy het hoof beserings opgedoen asook vog op die longe gekry. Hy het ??n fraktuur aan die linker kant van sy gesig en daar is ook frakture op sy C1 en C6 nekwerwels. Hy het sy regter kanste blad gebreek, sy regter arm is gebreek en die ringvinger is uit lid uit. Aan sy linkerhand is sy pinkie gekraak en laastens is sy pelvis op 2 plekke gebeek. In die Hospitaal het hy ??n epileptiese aanval gekry. Ian se lewe draai om sy verloofde en sy seuntjie en op die oomblik sal hy nie weer kan loop voor hy ??n operasie kan kry om sy pelvis te heg nie.

Sophia het ??n privaat dokter gaan besoek om vas te stel hoe erg sy gebreke regtig is. Daar is besluit om so gou as moontlik op sy hand te opereer en die operasie sal sowat R30 000.00 kos.

Ons het geen idee waar ons die geld in die hande gaan kry om hulle te help nie.

Help ons asb om Sophia se las ligter te maak!



Vriendelike Groete

Celeste Hoole





REQUEST FROM: Celeste Hoole

REQUEST FOR: Sophia and Ian

ANGEL: Instantlife.co.za and Medshield Distribution Services represented by Dot Field



SPONSORING: Instantlife.co.za and Medshield Distribution Services will donate R15 000,00 towards Ian's medical treatment.

 
 
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Helping Sophia and Ian

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......