Vriendin wat haar man in ongeluk verloor het

Vriendin wat haar man in ongeluk verloor het 'n maand gelede en sit met 5jarige dogtertjie aleen sonder finansies!

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

Goeie more julle



Ek kom met 'n knop in my keel vanoggend na julle toe!



My vriendin het haar man vandag 'n maand terug verloor in 'n motor ongeluk - 6 Augustus 2011... Hulle het 'n dogtertjie van 5jaar saam gehad (Deane). Ongelukkig het hulle finansieel nie baie goed gegaan nie en kon hulle nooit versekering uit geneem het nie. Hy het vir 'n 1 man saak gewerk so dus ook nie 'n provident of pensioen fonds by die werk gehad nie. Nou is sy 'n enkel ouer met 'n maandelikse inkomste van R5000 wat huur, skool, medies ens moet betaal. Sy sit sonder 'n kar ook want hulle het hulle kar in 'n ongeluk verloor en die versekering het net genoeg betaal om hom amper klaar te betaal by die bank so sy het nog wat sy by die bank skuld vir iets wat sy nie het nie!



Haar huur is R3500, Skoolgelde R660, Medies R688 = R4848 dan het sy nog nie kos of enige iets gekoop nie!



Is daar dalk iemand wat haar kan help. Al is dit nou met 'n ou karretjie, finansieel vir kos, of die huur net te betaal vir 'n maand!



Ons soek nou vir haar goedkoper blyplek maar sy moet nogsteeds die maand haar huur betaal? Asb julle elke sent help, al is dit net 'n bietjie waarmee julle kan help sal dit ook reg wees!



Groooooooooot asb as daar 'n Engel daar buite is wat my vriendin kan help.



Haar naam is Pamela du Toit



Baie dankie vir die wonderlike daad wat julle vir die gemeenskap doen!



Geniet julle week.



Groete



Chrizel du Plessis

 
 
Comments

Chrizel said on 2011-10-04 14:56:22

Ek wil net weereens vir Jakaranda goodmornig angels dankie se vir dit wat hulle vir Pamela gedoen het en ook vir Ben wat so ver gery het hom als te kom afneem...

Dan wil ek ook net die volgende persone namens Pamela bedank:

Tzaneen Country Lodge vir die lekker bederf vir Pamela en Deane wat hulle geskenk het...

Morne Lindeque van Northern Personnel en sy staff wat vir Pamela R1000 kontant, R1000 Ackermans voucher en die skool gelde wat hy betaal tot Desember 2011 toe.

En Rodney Cooper wat vir haar \'n apteek rekening oop gemaak het!

Baie dankie vir elkeen van julle se bydraes... Dit help ongelooflik baie!!!

Liefde

Pamela du Toit said on 2011-10-12 10:23:59

Hi Almal

Ek wil net graag almal bedank vir alles wat julle tot dis ver vir my en Deanè gedoen het. Sonder almal se hulp en bystand weet ek nie wat ek sou gedoen het nie. Ek dank elke dag die Hemelse Vader vir al die mensies wat hy op my pad stuur.

Groete en Liefde
Pamela

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Vriendin wat haar man in ongeluk verloor het

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......