Little Ruan needs help with his leg

Five-year old Ruan van Niekerk and his mom, Amanda, did a very regular thing ... that many thousands of moms and siblings do. They drove to his brother's school to pick him up. What happened there, is anything but regular ... a freak-accident is the best way to describe it. A truck backed out of the school drive-way...

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

My naam is Charmaine Streicher. Dis nou die 4de epos wat ek aan julle stuur, want ek wil pleit by julle oor klein Ruan, Ek bid en vertrou dat julle metiete in die 5-jarige seun se situasie sal sien. 'n Skoolmuur het op hom geval en sy beentjie het baie, baie seergekry. Sy ouers het nie mediese fonds nie. Hy het in haglike omstandighede gelê in die Lerathong Hospitaal aan die Wes-Rand. Ons het hom oorgeplaas gekry na 'n privaathospitaal in Rondfontein. Klein Ruan het reeds twee operasies gehad en het nog meer nodig. Daar is nie fondse nie en hy is ontslaan en verkeer in ontsettende pyn. Die kostes beloop al reeds meer as R 50 000,00.



Liewe Angels, hy het drade in sy beentjie en absesse. Is daar asb iemand hom wat ons net kan help nie? Hy is nog so klein en wil so graag doen wat ander kinders van sy ouderdom doen. Ons het asb julle hulp dringend met fondse nodig vir verdere kostes. Enige hulp sal baie waardeer word. GROOT Asseblief.



Ons weet julle kry honderde versoeke 'n dag, maar asb, sal julle ons nie kan help nie? Enige hulp sal baie welkom wees.



Charmaine Streicher

 
 
Comments

Amanda van Niekerk said on 2011-10-03 15:49:56

Just want to say thanks again for the generous donation, you will never know how gratefull we are!

Amanda said on 2011-10-14 08:36:45

More almal. Wil net die nuus met julle deel, Ruan was gister by die dokter die spalk, verbande en pleisters is nou af. Wonde het mooi genees,die k-drade pla nogal baie maar hy gaan Dinsdag weer teater to sodat dr dit kan uithaal. Hy mag nog glad nie op die been trap tot na operasie nie, daarna sal hy gaan vir physio en dan geleidelik op die been mag begin trap. Onderbeen groei effens skeef maar dr glo dat dit met tyd sal regkom. Ons glo en vertou steeds dat hy volkome sal herstel en dat hy baie gou weer ons besige seuntjie soos voorheen sal kan wees. Ons dank ons hemelse Vader dat Hy ons hierdeur gedra het. Groete!

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Little Ruan needs help with his leg

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......