Bridgette Dos Santos - Liver transplant (Good Morning Angels)

Her name is Bridgette dos Santos, but everyone who knows her calls her Bridgette Livertransplant. It's because 15-year old Bridgette is doing all she can to raise funds for her own, life saving livertransplant.

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

Verskoon as ek heeltemal voor op die wa is om hierdie e-pos direk aan jou te rig.



Ek is ??n Oos-Moot ma en kry altyd ??n lekker warm gevoel in my hart, as jy so trots van jou Almamater oor die radio gesels. Ek self was in ??n ander hoërskool, maar is nou ??n trostse Oosie ma met ??n seun in Gr 11 en ??n dogter in Gr 9.



Saam my kinders is daar nou ??n dogter (Gr 10) wat ??n leweroorplanting nodig het. Haar naam is Bridgette dos Santos (die kinders praat van haar as Bridgette Livertransplant ?? dis haar FB naam). Die kind moet ??n verstommende R900 000.00 hiervoor insamel.



Dit bring my by die rede vir my brief. Hoe maak mens om in aanmerking te kom vir Good Morning Angels? Ek besef die bedrag wat sy nodig het, is verb o dit wat julle gewoonlik skenk (ek luister altyd daarna en is te dankbaar as ek nie bestuur nie , want ek huil altyd meer as die mense wat gehelp word!) maar elke bietjie help!



Ek sal dit so waardeer as jy my raad kan gee. Ek was nog nooit betrokke by so ??n fondsinsameling nie en ek ken ook nie die mense wat tans haar probeer help nie. Ek kyk net na my meisiekind en weet hoe verlore ek sou wees, as sy Bridgette was. Ek sal sorg dat al die inligting wat jy my moontlik mee kan help, aangestuur word na die organiseerders. Hulle is tans besig met ??n projek op FB. Ek verstaan nie mooi hoe en wat hulle doen nie. Ek weet net dat sy ??n konsert gaan hou einde van Augustus waar sy self gaan optree.



Baie dankie dat jy my uitluister of dan lees aan die brief. Ek is oortuig dat jy sal verstaan waar ek vandaan kom, en hoe my ma-hart dink en voel.



Nogmaals dankie ?? ek hoop om gou van jou te hoor.



Vriendelike groete,

Valerie Basson



More Information:

www.bridgettedossantos.co.za



Add us on facebook @ Bridgette Livertransplant, also join our Supporters group @ Bridgette Liver Transplant Supporters Group.

 
 
Comments

Jacaranda 94.2 said on 2011-09-22 05:22:42

Amazing generosity from Jacaranda 94.2 listeners.

- Anonymous 1 – R100,000.00
- Pierre van Zyl (Durapi Consultants) R15,000.00
- Andries and Ina Small: R10,000.00
- JG Ferreira – R5,000.00
- Martin Jooste (Survey Resource Management mining Services) R10 000.00
- Jan von Wielligh from Xclamation Print R1000.00

Many more have pledged amounts from R100.00 to R1000.00

THEN: An Anonymous donor has pledged R600,000.00 !!!

THANK YOU TO EVERYONE FOR EVERY CENT THAT MADE THIS TARGET POSSIBLE!!!

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Bridgette Dos Santos - Liver transplant (Good Morning Angels)

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......