Melissa Henn - Kidney transplant (Good Morning Angels)

Melissa was born with kidney difficulties and had a first transplant, from her mother, at the age of 6-years. But she needed another, and this time round her sister, Lindi offered her kidney.

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

Liewe Good Morning Angels,



Melissa, my jongste sussie, is gebore met nierprobleme. Op 6-jarige ouderdom het my ma vir haar ‚??n nier geskenk. Sy was van toe af tot op datum op medikasie bv. bloeddrukmedisyne, kortisoon ens. Dit het oor die algemeen baie goed met haar gegaan - al probleem was elke dag se medisyne, en as sy enige kindersiektes bv masels, mangelontsteking ens gekry het moes sy Pta toe gaan en opgeneem word vir behandeling.



Verlede jaar het Melissa se nier baie verswak ‚?? en haar professor het aanbeveel dat sy ‚??n nier moet kry. Ek sou aanvanlik vir haar geskenk het, maar was toe op daardie stadium swanger en kon nie deurgaan met die toetse ens nie ( waaroor ek seker maar ook bly is - so tong in die kies ges√™ - want ek weet nie of ek enigsins genoeg moed sou gehad het nie.) Lindi, my jonger suster, het toe onmiddellik ges√™ dat sy sal skenk. Net ‚??n bietjie agtergrond hier ook ‚?? Lindi hulle was op daardie stadium finansieel baie goed daaraan toe: hulle het hulle eie besigheid gehad en sy was nie bekommerd oor enige kostes rondom die skenking nie. Sy het ook ‚??n goeie medies gehad en als.



Dinge het toe begin verkeerd gaan - dinge gebeur so op ‚??n ry .... Dinge by die besigheid het begin sleg gaan en hulle het hulle voertuig verloor, die besigheid is gelikwideer en hulle huis is opgeskryf. Hierdie dinge het alles gebeur in die tyd wat sy besig was om die toetse te doen om te kyk of die nier geskik is vir Melissa. Al die rekeninge is ook dan natuurlik nie betaal nie... hulle kon dit nie betaal nie. Lindi-hulle leen tans ‚??n voertuig om oor die weg te kom.



Na dit alles het die toetse gewys dat die nier 100 % geskik is ‚?? en die oorplanting is toe geskeduleer. Die eerste groot toets is toe geboek en ons moes daar R 7000.00 bymekaarmaak. Ek het toe ‚??n epos uitgestuur na almal wat ek ken en in 2 dae is daar toe R 3500.00 ingesamel my pa het die ander gegee en die toets is toe gedoen. Die wiel was aan die rol en volgende was daar R 50 000.00 wat moes oorbetaal word voor die oorplanting. Weereens was die Here so goed en die geld is ook inbetaal. Ek was ook instaat om deur die donasies wat ontvang is geld vir hulle te gee vir brandstof en tolhekke.



Hulle is die 21ste Julie opgeneem in die hospitaal in Pretoria ( ‚??n baie baie hartseer datum ‚?? ons broer is op 21 Julie 2002 op 19 jarige ouderdom dood op die plaas in ‚??n skietongeluk. ) Ons het dit gesien as nog ‚??n kans wat gegee word vir Melissa....



Die oorplanting is gedoen op 22 Julie ‚?? Die nier het onmiddellik begin werk. Melissa het ‚??n bloedklont ontwikkel, maar dit is nou onder beheer. Sy is nog in die hospitaal, maar dit gaan baie, baie goed met haar. Haar ureum en kreatinien is ook met meer as die helfte beter.



Lindi is ons GROOT GROOT HERO ‚?? Sy het afgesien van ALLES waardeer hulle finansieel gaan ingewillig om ons klein-sussie 'n nuwe kans te gee. Sy het daarby twee klein seuntjies: Victor (7) en Brendon (3), wat sy vir amper ‚??n week-lank by die huis moes los.



Daar is nog vele onkostes wat gedek moet word ‚?? ek wag tans vir die rekening van die hospitaal dit wat nog uitstaande is ‚?? die kwotasie vir Lindi was aanvanklik R 92 000.00. En daarby die rekeninge wat vooraf nog betaal moes word. My ouers het ook baie, baie onkostes soos medisyne wat nie maandeliks gedek word nie.



Baie, baie dankie vir julle bereidwilligheid om te help.



Vriendelike Groete,

Liezl Britz

Topic Progress


Posted on 2011-08-21 12:19:40

Melissa was born with kidney difficulties and had a first transplant, from her mother, at the age of 6-years. But she needed another, and this time round her sister, Lindi offered her kidney. Lindi is a mother of two sons, Victor (7) and Brandon (3) and the wife of Victor sr. Lindi's husband had a successful business and adequate medical aid. However, before the transplant, their situation changed drastically and they lost the business, their car and their home was attached. Despite this financial turn for the worst, Lindi went through with the transplant at the end of July - which was a major success. Her sister Melissa is still in hospital, but doing well. Lindi is also still recovering at home, but strong ... Melissa is still on her father's medical aid, which has paid for most of the costs, but Lindi isn't and the family got together most of the finances through donations and whatever they could spare ... The operations have however left the family in hugh financial difficulty ... the third sister, Liezl contacted Good Morning Angels for help.
 
 
 
Comments

Vanessa said on 2011-08-09 13:58:19

Het julle storie gesien op Kyknet en my hart gaan uit na julle familie. Maar deur dit alles kan ek die liefde wat julle vir mekaar het duidelik ervaar en dit is amazing. Ek is so dankbaar vir die liewe Vader vir so 'n amazing getuienis wat ons almal kan aanraak..en ons weer net laat besef hoeveel ons het om voor dankbaar te wees!! Bid vir julle gesin mag die Here julle ryklik seen. Hoe gaan dit nou met julle?

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: Melissa Henn - Kidney transplant (Good Morning Angels)

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......